AFRIKAANS
Ek het aanvanklik al my stories in Afrikaans en Engels gesit. Meeste was in elk geval in Afrikaans om mee te begin.
Ek het nou intussen Litnet se blog agtergekom. Van my Afrikaanse twakpraatjies sit ek op my pgjonker blog by Litnet. Ek het ook nou so stuk-stuk van die reis-stories in Afrikaans gaan plaas op my AfrikaNerd blog.
PGJ